Search form

1 Korintiërs 15:9

9Ek is die minste belangrik van al die apostels. Ek is nie goed genoeg om ’n apostel te wees nie, omdat ek voorheen baie slegte dinge gedoen het aan die mense van die kerk van God.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index