Search form

1 Korintiërs 16:1

Paulus maak geld bymekaar vir die gelowiges in Jerusalem

1Ek is besig om geld bymekaar te maak vir die gelowiges in Jerusalem. Ek het klaar vir die gemeentes in Galasië gevra om geld te gee. Nou vra ek ook vir julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index