Search form

1 Korintiërs 16:10

10Wanneer Timoteus na julle toe kom, dan moet julle goed sorg vir hom. Hy moet vir niemand daar by julle bang wees nie. Onthou, hy werk ook vir die Here, soos ek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index