Search form

1 Korintiërs 16:11

11Niemand mag dink Timoteus is nie belangrik nie. Julle moet hom goed help wanneer hy verder moet gaan, sodat hy kan terugkom na my toe. Ek wil hom en die ander gelowiges graag weer sien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index