Search form

1 Korintiërs 16:13

Paulus stuur groete

13Julle moet oppas dat die duiwel julle nie verlei nie. Julle moet aanhou glo in die Here. Julle moet dapper en sterk wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index