Search form

1 Korintiërs 16:2

2Julle moet elkeen elke Sondag by die huis ’n bietjie geld bêre. Julle kan van die geld bêre wat julle nie gebruik het nie. En wanneer ek kom, dan sal ek nie vir julle geld vra nie omdat julle dan klaar geld gespaar het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index