Search form

1 Korintiërs 2:16

16In die Ou Testament is geskryf:

Niemand kan verstaan

wat die Here dink nie,

niemand kan vir Hom sê

wat Hy moet doen nie.

Maar ons, ons verstaan wat Christus dink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index