Search form

1 Korintiërs 2:9

9Die woorde in die Ou Testament is waar. Daar is geskryf:

God het iets gereedgemaak.

Niemand het dit gesien nie,

niemand het daarvan

gehoor nie,

en niemand het daaraan

gedink nie.

Hy het dit gereedgemaak

vir die mense

wat lief is vir Hom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index