Search form

1 Korintiërs 3:10

10God was genadig vir my. Hy het gesê ek mag die fondament bou. Toe het ek soos ’n goeie bouer die fondament gebou, en ’n ander bouer bou verder daarop. Elkeen moet goed kyk hoe hy daarop bou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index