Search form

1 Korintiërs 5:1

Party mense in die gemeente in Korinte lewe onsedelik. Paulus sê die gemeente moet hulle straf

1Ek het gehoor daar is mense by julle wat onsedelik lewe. Die sonde wat hulle doen, is so groot dat ek dit nie kon glo nie. Ook die heidene dink dit is verkeerd. Ek het gehoor daar is ’n man wat by sy stiefma slaap.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index