Search form

1 Korintiërs 6:1

Gelowiges mag mekaar nie na die hof vat oor enige iets nie

1Ek hoor party van julle vat ander gelowiges na die hof. Hoekom doen julle dit? Julle wil hê die regters wat nie gelowiges is nie, moet die probleem regmaak. Hoekom vra julle nie vir gelowiges in die gemeente om die probleem reg te maak nie? Dit sal beter wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index