Search form

1 Korintiërs 6:12

’n Mens se liggaam is ’n tempel van die Heilige Gees

12Ek weet julle sê ’n mens mag alles doen. Maar julle moet onthou: Alles is nie goed vir ’n mens nie. Julle sê ’n mens mag alles doen, maar ek sê jy mag nie iets so belangrik laat word dat dit oor jou regeer nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index