Search form

1 Korintiërs 6:16

16Julle weet almal dat wanneer ’n mens seks het met ’n prostituut, dan word jou liggaam en haar liggaam saam één liggaam. Want in die Ou Testament is geskryf:

Hulle twee sal soos

een mens wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index