Search form

1 Korintiërs 7:15

15Maar as die óngelowige man of vrou wil skei, dan moet julle nie vir hulle keer nie, want God wil hê daar moet vrede wees tussen ’n man en sy vrou. Niemand kan sê die gelowige man of vrou móét getroud bly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index