Search form

1 Korintiërs 7:21

21As jy ’n slaaf was toe God jou gekies het, dan moet jy nie daaroor bekommerd wees dat jy ’n slaaf is nie. Maar as jou eienaar jou wil laat gaan om vry te wees, dan kan jy dit aanvaar en jy kan ’n vry man of vrou word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index