Search form

1 Korintiërs 9:1

Paulus mag geld kry vir sy werk in die gemeente, maar hy wil niks hê nie

1Julle moet dit weet: Ek is vry, ek kan doen wat ek wil doen. Ek is ’n apostel, ek het vir Jesus ons Here gesien. Julle glo in die Here omdat ek die goeie boodskap vir julle gebring het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index