Search form

1 Korintiërs 9:7

7Julle weet dat ’n soldaat nie vir sy eie kos betaal nie, en iemand wat ’n wingerd plant, mag van die druiwe eet, en iemand wat skape en bokke oppas, mag van hulle melk drink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index