Search form

1 Johannes 2:5

5Maar as mense doen wat God vir hulle sê, dan kan ’n mens sien dat hulle regtig baie lief is vir God. As ons só lewe, dan weet ons dat ons by God is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index