Search form

1 Johannes 2:7

7Liewe vriende, ek gee nie vir julle ’n nuwe wet nie. Dit is ’n ou wet wat julle van die begin af het, ’n wet wat ons by Jesus gehoor het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index