Search form

1 Konings 1:1

Abisag kom woon by koning Dawid

1Koning Dawid was oud. Sy mense het hom toegemaak met klere en komberse, maar hy het nie warm geword nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index