Search form

1 Konings 1:19

19Adonia het baie beeste, vet kalwers en skape en bokke geslag en hy het al die prinse genooi en ook die priester Abjatar en Joab, die hoof van die leër, maar hy het nie vir Salomo genooi nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index