Search form

1 Konings 1:25

25Want hy het vandag gegaan en hy het baie beeste en vet kalwers en skape en bokke geslag. Hy het al die prinse genooi en ook die hoofde van die leër en die priester Abjatar. Hulle eet en drink nou saam met hom en hulle sê: ‘Ons bid dat koning Adonia lank sal lewe!’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index