Search form

1 Konings 1:30

30ek hét vir jou belowe dat jou seun Salomo koning sal word ná my en dat hy in my plek op my troon sal sit. Ek het toe gesê my God die Here moet die getuie wees, en ek belowe dit vandag weer.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index