Search form

1 Konings 1:33

33Die koning het toe vir hulle gesê: “Julle moet die manne saamneem wat die koning moet oppas en julle moet my seun Salomo op my eie muil laat ry. Julle moet hom na die Gihon-fontein bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index