Search form

1 Konings 1:35

35Julle moet saam met hom kom, en hy moet op my troon kom sit en koning wees in my plek. Ek het gesê dit is hý wat moet regeer oor Israel en oor Juda.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index