Search form

1 Konings 1:39

39Die priester Sadok het die horing en olyf-olie uit die gewyde tent saamgebring en hy het vir Salomo gesalf. Toe blaas hulle die ramshoring, en al die manne sê: “Ons bid dat die koning lank sal lewe!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index