Search form

1 Konings 1:40

40Al die mense het saam met Salomo gegaan. Hulle het fluite geblaas en hulle was baie bly. Hulle het so hard geskree dat die aarde gebewe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index