Search form

1 Konings 1:41

41Adonia en al die gaste wat hy genooi het, het klaar geëet en hulle het gehoor dat die mense skree. Toe Joab hoor hulle blaas die ramshoring, het hy gevra: “Hoekom raas die mense so in die stad?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index