Search form

1 Konings 1:44

44Die koning het die priester Sadok saam met Salomo gestuur, en ook die profeet Natan en Benaja seun van Jojada en die Filistynse manne wat die koning moet oppas. Hulle het Salomo op die koning se muil laat ry

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index