Search form

1 Konings 1:45

45en die priester Sadok en die profeet Natan het vir Salomo by die Gihon-fontein gesalf om koning te wees. Hulle het geskree en gejuig toe hulle van daar terugkom, en al die mense in die stad juig nou saam. Dit is wat julle gehoor het wat so geraas het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index