Search form

1 Konings 1:47

47en die koning se amptenare het ook gekom om ons meneer die koning Dawid geluk te wens. Hulle het gesê: ‘Koning Dawid, ons bid dat jou God vir Salomo ’n belangriker koning sal maak as wat jy was, sodat meer mense sal weet van hom as van jou.’

“En koning Dawid het daar op sy bed gebuig en gebid.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index