Search form

1 Konings 1:5

Adonia wil koning word

5Adonia, die seun van Dawid en sy vrou Gaggit, het gedink hy is die belangrikste seun van Dawid en hy wou graag koning word. Adonia het vir hom ’n oorlogkar en perde gekry en hy het 50 manne voor hom laat hardloop.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index