Search form

1 Konings 1:51

51Iemand het vir Salomo gaan sê: “Koning Salomo, Adonia is nou bang vir jou. Hy het aan die horings van die altaar gaan vashou en hy het gesê: ‘Koning Salomo moet vandag belowe, en die Here moet die getuie wees, dat hy my nie sal laat doodmaak nie.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index