Search form

1 Konings 1:9

9Adonia het skape en bokke en beeste en vet kalwers laat slag by die Sogelet-rots wat naby Rogel-fontein is. Hy het al sy broers, die prinse, genooi om saam te eet, en ook die leiers van Juda wat amptenare van Dawid was,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index