Search form

1 Konings 10:10

10Die koningin van Skeba het vir koning Salomo 120 talente goud gegee en baie speserye en edelstene. Daar het nooit weer so baie speserye in die land gekom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index