Search form

1 Konings 10:13

13Koning Salomo het vir die koningin van Skeba alles gegee wat sy wou hê, hy het alles gegee, alles wat sy gevra het. Hy het ook nog ander presente vir haar gegee, presente wat hy self besluit het om vir haar te gee. Sy en haar amptenare het toe teruggegaan na haar land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index