Search form

1 Konings 11:19

19Die farao het baie gehou van Hadad en hy het vir hom ’n vrou gegee. Sy was die suster van koningin Tagpenes, die farao se vrou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index