Search form

1 Konings 11:26

Jerobeam vlug na Egipte

26Jerobeam seun van Nebat was ’n amptenaar van koning Salomo. Jerobeam het van Efrat in Sereda gekom en hy was die seun van Serua, ’n weduwee. Jerobeam het opstandig geword teen die koning.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index