Search form

1 Konings 12:16

16Toe al die mense van Israel sien die koning luister nie na hulle nie, het hulle vir die koning laat weet:

“Ons is nie Dawid se familie nie,

die seun van Isai

was nie een van ons nie.

Mense van Israel,

gaan terug na julle tente!

Dawid, nou moet jy

jou eie huis oppas.”

Die mense van Israel het toe teruggegaan na hulle tente.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index