Search form

1 Konings 12:33

’n Man van God bring ’n boodskap

33Op die 15de dag van die agste maand het Jerobeam ’n offer gebring op die altaar wat hy in Bet-El laat bou het. Hy het self besluit dat die mense van Israel daardie dag moet feesvier.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index