Search form

1 Konings 13:11

Die man van God sterf

11Daar het ’n ou profeet in Bet-El gewoon. Sy seuns het vir hom kom vertel wat die man van God daardie dag in Bet-El gedoen het en wat hy vir die koning gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index