Search form

1 Konings 13:18

18Die ou profeet sê toe vir die man van God: “Ek is ook ’n profeet soos jy. ’n Engel het vir my ’n boodskap van die Here gebring en gesê: ‘Jy moet die man van God saambring na jou huis en jy moet vir hom kos gee om te eet en water om te drink.’ ”

Maar die ou profeet het vir die man van God gejok.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index