Search form

1 Konings 13:26

26Die ou profeet wat die man van God laat omdraai het, het dit gehoor en hy het gesê: “Dit is die man van God wat opstandig was teen die Here. Die Here het die leeu na hom toe gestuur, en die leeu het hom verskeur en doodgemaak. Dit het gebeur soos die Here vir hom gesê het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index