Search form

1 Konings 13:29

29Die profeet het die lyk van die man van God opgetel en hy het dit op die donkie gelaai. Hy het die lyk teruggebring na sy stad om oor die man van God te rou en om hom te begrawe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index