Search form

1 Konings 13:33

33Jerobeam het ná hierdie dinge nie opgehou om die slegte dinge te doen wat hy gedoen het nie. Hy het aangehou om priesters te kies en aan te stel, mense wat nie van die Levi-stam was nie. Hy het elkeen wat ’n priester wou wees, aangestel om priester te wees by die offer-plekke.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index