Search form

1 Konings 13:6

6Die koning het vir die man van God gesê: “Praat asseblief mooi met jou God die Here en bid vir my sodat ek my hand kan terugtrek.”

Die man van God het dit gedoen, en die koning se hand was weer reg. Dit was weer soos dit voorheen was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index