Search form

1 Konings 14:10

10Daarom sal Ek dit nou sleg laat gaan met die koningshuis van Jerobeam. Ek sal al die mans en die seuns in die koningshuis van Jerobeam laat sterf, slawe en ook mense wat vry is in Israel. Soos ’n mens beesmis verbrand totdat dit as is, so sal Ek doen met die koningshuis van Jerobeam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index