Search form

1 Konings 15:1

Abija, koning van Juda

(Kyk ook 2 Kron 13:1-20)

1Abia het koning van Juda geword in die agtiende jaar nadat Jerobeam seun van Nebat koning geword het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index