Search form

1 Konings 15:13

13Hy het ook gesê sy ouma Maäka sal nie meer belangrik wees omdat sy ’n koning se ma is nie, want sy het ’n beeld laat maak van die godin Asjera. Asa het die beeld laat afkap en hy het dit laat verbrand in die Kedron-vallei.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index