Search form

1 Konings 16:16

16Die soldate het gehoor dat Simri saam met ander mense planne gemaak het en dat hulle die koning vermoor het. Die soldate het toe daardie dag in die kamp vir Omri, die hoof van die leër, koning gemaak van Israel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index